Kruispad-reeks

R30.27

Die verhaal bevat ’n boodskap van hoop. Dit waarsku die kyker ook gelyktydig teen ’n losbandige seksuele lewe.

R100.00 vir enige vier van die DVD’s in die reeks

Clear
SKU: DVD005 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Die verhaal bevat ’n boodskap van hoop. Dit waarsku die kyker ook gelyktydig teen ’n losbandige seksuele lewe.

INHOUD: Katie se slegte ervaring met seks word ʼn yslike nagmerrie. Nadat sy MIV-positief getoets is, besluit sy dat sy nie alleen die Vigs-krisis sal dra nie. Dit het slegte gevolge vir baie mense, onder meer vir Basil en Eleanore. Ook die kerkgemeenskap word voor ʼn belangrike uitdaging gestel. Basil, Eleanore en hulle dogter Christine se ervaring gryp die kyker aan die hart oor die tragedie van MIV en Vigs, maar ook oor die genade van God. Die verhaal is gebaseer op die boek NO MORE TEARS deur Cecile Perold, wat oorspronklik deur CAVA in Zimbabwe ontwikkel is.