Kom stap saam

R31.00R44.00

Kom stap saam is ‘n boek met Bybelverhale vir kinders – vanaf voorskool tot hoërskool – en vir alle beginnerlesers.  Die belangrikste Bybelverhale word boeiend oorvertel, op so ‘n manier, dat dit nie net kennis oordra nie, maar ook geloof help vorm en kinders uitnooi tot gesprek.  Dit is pragtig geïllustreer.

Dit is spesiaal geskryf vir die verskillende taal- en kultuurgroepe van Suidelike Afrika.

Clear
SKU: KSSA Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE:

OPSOMMING: Kom stap saam is ‘n boek met Bybelverhale vir kinders – vanaf voorskool tot hoërskool – en vir alle beginnerlesers.  Die belangrikste Bybelverhale word boeiend oorvertel, op so ‘n manier, dat dit nie net kennis oordra nie, maar ook geloof help vorm en kinders uitnooi tot gesprek.  Dit is pragtig geïllustreer. Dit is spesiaal geskryf vir die verskillende taal- en kultuurgroepe van Suidelike Afrika.

SKRYWERS

Annalou Marais, verwerk deur Susan Goosen

 

Additional Information

Taal

, , , , , , ,