Kom Speel & Leer Bybel

R110.00

Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geïllustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy, kinders tussen die ouderdom 7- 10 jaar help om “binne in die Bybel te klim” asof hulle self daar saam met die Bybelkarakters is. Op hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek hoe relevant die Bybel vandag nog vir hulle lewens is, hoe sinvol geloof is én hoe wonderlik dit is om ’n kind van God te wees.

SKU: 99781920593193 Categories: ,

Description

FORMAAT: Hardeband

AANTAL B LADSYE: 128

BESKRYWING: Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geïllustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy, kinders tussen die ouderdom 7- 10 jaar help om “binne in die Bybel te klim” asof hulle self daar saam met die Bybelkarakters is. Op hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek hoe relevant die Bybel vandag nog vir hulle lewens is, hoe sinvol geloof is én hoe wonderlik dit is om ’n kind van God te wees.

OUTEUR: Ewald van Rensburg

ILLUSTRASIES: Magriet Brink