Kokkedoortjie

R345.00

Kokkedoortjie is ’n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met ’n unieke bestanddeel – die kleurvolle verbeelding van ’n kind. Dit wissel van eiernessies vir ontbyt, die beste kosblik-toebroodjies ooit, koekies vir Entrepreneursdag, trooskos, sportiewe hamburgers, piekniekslaaie, poetsbak-poedings, plaatkoekies en pannekoek. Die beoordelaars deel ook hul gunsteling resepte.

SKU: 9780798176217 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 236

OPSOMMING: Kokkedoortjie is ’n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met ’n unieke bestanddeel – die kleurvolle verbeelding van ’n kind. Dit wissel van eiernessies vir ontbyt, die beste kosblik-toebroodjies ooit, koekies vir Entrepreneursdag, trooskos, sportiewe hamburgers, piekniekslaaie, poetsbak-poedings, plaatkoekies en pannekoek. Die beoordelaars deel ook hul gunsteling resepte.

SKRYWER
Errieda du Toit