Koeke en terte

R210.00

Koeke en terte gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat ’n goeie humorsin het – en veral vir hulself kan lag. Susan takel ernstige onderwerpe soos dat: jy as vrou is goed genoeg is jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God net soos jy is. Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer. Susan vergelyk vroue met verskillende tipes gebak en kos: vrugtekoeke, ryk sjokoladekoeke, reënboogkoeke met verskillende lae, cute cupcakes met helder versiersuiker, koeksusters, suurlemoenterte en boerebeskuite.

SKU: 9780796321398 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 288

OPSOMMING: Koeke en terte gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat ’n goeie humorsin het – en veral vir hulself kan lag. Susan takel ernstige onderwerpe soos dat: jy as vrou is goed genoeg is jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God net soos jy is. Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer. Susan vergelyk vroue met verskillende tipes gebak en kos: vrugtekoeke, ryk sjokoladekoeke, reënboogkoeke met verskillende lae, cute cupcakes met helder versiersuiker, koeksusters, suurlemoenterte en boerebeskuite.

SKRYWER
Haar roman,Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon inJohannesburg en het een seun en een kleinseun.

Adriana is ’n gewilde aktrise wat in vele sepies te siene was, onder meer Egoli, 7de Laan, en Binnelanders. Sy was al die voorbladgesig op verskeie tydskrifte waaronder Sarie, Rooi Rose, Vrouekeur en Lig. Sy was Radio Kansel se film- en vermaakresensent en is sedert 1998 betrokke by die ondersteuning van sendelinge en die mobilisering van die kerk.