Kleuterpret: My Bybelmense-inkleurboek

R95.00

My Bybelmense-inkleurboek is ʼn prettige manier om kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te stel. Sonder dat hulle dit besef, leer ken hulle die name en identiteit van Bybelmense wat ʼn belangrike rol in die Christelike geloof speel. Hierdie inkleurboek bevat 48 inkleurprente van Bybelmense en een van Jesus. By elke prent verskyn die betrokke Bybelmens se naam, ʼn kort beskrywing van hom of haar en ʼn gepaste Bybelgedeelte. Dan stel die mense hulleself aan die kinders bekend deur meer oor hulle lewe te vertel. Hierdie inkleurboek kan as ʼn interaktiewe Kinderbybel of (vir ouer kinders) as ʼn selfleesboek gebruik word.

Ook beskikbaar in Engels

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 104

OPSOMMING: My Bybelmense-inkleurboek is ʼn prettige manier om kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te stel. Sonder dat hulle dit besef, leer ken hulle die name en identiteit van Bybelmense wat ʼn belangrike rol in die Christelike geloof speel. Hierdie inkleurboek bevat 48 inkleurprente van Bybelmense en een van Jesus. By elke prent verskyn die betrokke Bybelmens se naam, ʼn kort beskrywing van hom of haar en ʼn gepaste Bybelgedeelte. Dan stel die mense hulleself aan die kinders bekend deur meer oor hulle lewe te vertel. Hierdie inkleurboek kan as ʼn interaktiewe Kinderbybel of (vir ouer kinders) as ʼn selfleesboek gebruik word.

VERTELLER
Siegfried Louw is predikant, musikant en spelterapeut. Hy fokus veral op kreatiwiteit in kinderbediening. Sy twee kinders is sy eerlikste kritici.