Kleuterkerk 2 – Aanbiedersgids

R120.00

BESKIKBAAR JANUARIE 2018

Kleuterkerk 2 Aanbiedersgids is ʼn uitstekende hulpmiddel vir enige gemeente se kinderbediening. Die 25 aanbiedings in hierdie boek bevat alles wat jy nodig het om jong kinders van 2-5 te laat ervaar dat Jesus baie lief is vir hulle, om hulle meer van die Here Jesus te leer en om hulle te lei om ʼn persoonlike verhouding met die Here te bou.

 

Description

SUBTITEL: Vir 2-5-jariges

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: Kleuterkerk 2 Aanbiedersgids is ʼn uitstekende hulpmiddel vir enige gemeente se kinderbediening. Die 25 aanbiedings in hierdie boek bevat alles wat jy nodig het om jong kinders van 2-5 te laat ervaar dat Jesus baie lief is vir hulle, om hulle meer van die Here Jesus te leer en om hulle te lei om ʼn persoonlike verhouding met die Here te bou.

Elke aanbieding bestaan uit die volgende elemente om jou te help om die kinders se ervaring positief en verrykend te maak:

  • Geselstyd
  • Singtyd
  • Bybeltyd
  • Doentyd
  • Bidtyd

Die eenvoudige aktiwiteite help om die boodskap van elke aanbieding by die kinders vas te lê.

SKRYWERS
Marié Loubser is ‘n graad 1-opvoeder wat elke dag ‘n godsdiensperiode saam met haar kinders geniet.
Elma Visagie is ‘n gekwalifiseerde jeugwerker met jare lange ervaring en kinders van haar eie.