Kinnes

R220.00

lmal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandat hy ’n ekstra in die film GangStarwas. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone – movies wat die vrees in mense se oë vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en sê sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie.
Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te
soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak. Rolanda Fischer wil ’n lewe
van weelde soos ’n Cape Kardashian hê en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir haar ’n ryk man kry. Maar sy
hou ook van ’n bad boy . . . In Kinnes deur Chase Rhys wordmoeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.

SKU: 9780795708763 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 208

OPSOMMING: Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandat hy ’n ekstra in die film GangStarwas. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone – movies wat die vrees in mense se oë vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en sê sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie.
Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te
soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak. Rolanda Fischer wil ’n lewe
van weelde soos ’n Cape Kardashian hê en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir haar ’n ryk man kry. Maar sy
hou ook van ’n bad boy . . . In Kinnes deur Chase Rhys wordmoeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.

SKRYWER
Chase Rhys, gebore in 1989, is ‘n dramaturg van Ocean View. Hy het ‘n graad in drama verwerf by UCT en is ‘n medewerker by
Borderlands, ‘n fees wat uitvoerende kunste gebruik om die gaping in gesegregeerde gemeenskappe te oorbrug. Chase is die eerste
wenner van die Adam en Rosalie Small-prys vir debuutskrywers, in 2017.