Kies kos iets

R30.00R100.00

Spesiale prys: Koop 10 boeke teen R100 (R10 elk)

Om Christen te wees hou in dat daar elke dag belangrike keuses gemaak moet word. Hierdie Bybelstudie wat oor agt byeenkomste strek, sluit ook ‘n leiergids in.

Clear
SKU: 0864874278 Categories: ,

Description

SUBTITEL: ‘n Gids vir die kleingroep oor Christelike lewenstyl

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Om Christen te wees, hou in dat daar elke dag belangrike keuses gemaak moet word. Groeplede word gemotiveer om die regte keuses te maak.

INHOUD

Só lei jy die byeenkomste
1. Josua 9: Jy en jou keuses.
2. Johannes 19:Jy en Jesus se kruisdood (vir lydenstyd).
3. Daniël 3: Jy en jou getuienis.
4. 2 Samuel 6: Ootmoed voor God (voorbereiding vir nagmaal).
5. Markus 10:46: Jy en jou nood.
6. 1 Konings 21: Jy en ander se goed.
7.Handelinge 5: Jy en die tug.
8. Matteus 25:1-13: Jy en Christus.

SKRYWER

Ds Jaco Thom

Additional Information

Aantal boeke

1 Boek, 10 Boekies vir R100