Jy is goed genoeg

R45.00

Elkeen van ons, in ons wandel met God word met hierdie vraag gekonfronteer: “Is ek goed genoeg?” Ons kan so voel as gevolg van ons verlede, ons mislukkings, of selfs omdat ons kyk na ander Christene en hul lewens. Jy is goed genoeg is Shawn Basson se eerste boek. Dit is geskryf om aan te moedig en te inspireer met gedagtes van hoop. Dit leer jou dat jy spesiaal gemaak is en daarom ‘n goeie genoeg is vir God se plan met jou lewe. Hierdie 40-dag reis is nie bedoel om jou besig te hou die hele jaar nie, maar dien as ‘n kort gebed fokus jou waarde in God se oë te onderstreep. Met pragtige foto’s en ruimtes vir jou eie gedagtes.

Clear
SKU: JyIsGoedGenoeg Category:

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Elkeen van ons, in ons wandel met God word met hierdie vraag gekonfronteer: “Is ek goed genoeg?” Ons kan so voel as gevolg van ons verlede, ons mislukkings, of selfs omdat ons kyk na ander Christene en hul lewens. Jy is goed genoeg is Shawn Basson se eerste boek. Dit is geskryf om aan te moedig en te inspireer met gedagtes van hoop. Dit leer jou dat jy spesiaal gemaak is en daarom ‘n goeie genoeg is vir God se plan met jou lewe. Hierdie 40-dag reis is nie bedoel om jou besig te hou die hele jaar nie, maar dien as ‘n kort gebed fokus jou waarde in God se oë te onderstreep. Met pragtige foto’s en ruimtes vir jou eie gedagtes.

SKRYWER
Shawn Basson

Additional Information

Taal

,