Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 (Linne met ritssluiter)

R200.00

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Leef liefde.

SKU: 9781415340073 Categories: ,

Description

FORMAAT:Linne Sagteband

GROOTTE:210 x 142 mm

AANTAL BLADSYE:384

BESKRYWING: Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2020 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse artikels en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Leef liefde. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas
• Openbare en skoolvakansiedae
• Jaarbeplanners vir 2020 en 2021 plus ’n finansiële beplanner
• Ekstra notabladsye agterin
• Nuttige inligting soos omskakelingstabelle, huweliksherdenkingsgeskenke en meer

SKRYWER
Joyce Meyer is ’n New York Times-topverkoperskrywer en een van die wêreld se voorste praktiese Bybelonderwysers met haar TV- en radioprogram Enjoying Everyday Life wat op meer as 450 televisienetwerke en 400 radiostasies wêreldwyd uitgesaai word. Sy het al meer ’n honderd boeke geskryf wat in meer as ’n honderd tale vertaal is. Haar topverkopers sluit in Waag dit al is jy bang, Wen die stryd in jou gedagtes en Herbedraad jou denke.