Johannes 3:16-sleutelring

New

R155.00

“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê” – Johannes 3:16.

Hierdie manlike sleutelring met ’n stewige knip en leerbandjie is die ideale geskenk vir Vadersdag. Voor op die sleutelring is ’n kruis en die Bybelverwysing, en agter op is die volledige Johannes 3:16 gedruk. Die sleutelring is verpak in ’n duursame metaalhouer met ’n geëmbosseerde deksel, wat dit nog meer spesiaal maak as ’n geskenk om dankie te sê vir die man in jou lewe of vir jou pa. Die sleutelring sal hom elke dag herinner dat hy aan die Here sy God behoort.

SKU: 1220000130272 Categories: ,

Description

OPMSOMMING: “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê” – Johannes 3:16.