Jesus-stories vir slaaptyd

R200.00

Pragtige, kleurryke illustrasies wat kinderharte sal steel – volkleur reg deur• Sluit ‘n stukkie vir elke dag van die week asook ‘n gesamentlike een vir naweke• Ideale geskenk vir ‘n kleinding• Vir voorlesing deur ouers of selflees• Geskik vir ouderdomme 3-7 jaar

SKU: 9781415337141 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Dagstukkies vir kleingoed

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 328

OPSOMMING: Bedtyd is ’n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring.Raak saam met jou kleinding rustig ná al die dag se bedrywighede en geniet ’n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan herinner hoe lief Hy ons het en dat Hy vir ons sorg.Jesus-stories vir slaaptyd bestaan uit ’n versameling gebede en oordenkings geskryf deur ’n wye verskeidenheid pastors en ander kerkleiers. Die boek bevat lesse oor onderwerpe soos dankbaarheid, gehoorsaamheid, vertroue in God, vriendelikheid, liefde vir jou naaste en talle meer. Die Woord kry lewe deur eenvoudige taal en pragtige illustrasies. Jesus-stories vir slaaptyd sal jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.

R199.95