Jesus se stories vir mense soos ons

R40.00R150.01

Spesiale prys: Koop 10 boeke teen R150 (R15 elk)

Jesus se stories vir mense soos onsDit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.

Clear
SKU: N/A Category:

Description

SUBTITEL: ‘n Bybelstudie -reeks vir groepe en individue – Gelykenisse

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou. In hierdie reeks van 10 Bybelstudies plus ‘n besonder insiggewende inleiding tot die interpretasie van die Gelykkenisse, lééf Jesus se storie van destyds weer voor die oë en ore van mense van vandag.

SKRYWER

Serendipity Group

Additional Information

Aantal boeke

1 Boek, 10 Boekies vir R150