Jesus leef saam met ons

New

R20.00

Vir baie mense is God iemand wat vaag en ver weg is. Hierdie gids help die kleingroep om Christus se lewende teenwoordigheid te ontdek en te ervaar, en om mekaar te bemoedig en by te staan.

SKU: 9780864873668 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Vir baie mense is God iemand wat vaag en ver weg is. Hierdie gids help die kleingroep om Christus se lewende teenwoordigheid te ontdek en te ervaar, en om mekaar te bemoedig en by te staan.

SKRYWER
Ds Henri Cronje is leraar van die gemeente van Bronkhorstpruit. Hy is landwyd betrokke by ‘n verskeidenheid van kerklike aksies en het onder andere ‘n besondere belangstelling in die kleingroep as onderdeel van ‘n aktiewe gemeente. Sy stokperdjie is om met posduiwe te boer.