Jesus koning van die wêreld

R50.44

Die 22 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg.

SKU: BC0007 Category:

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Die 22 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg. Aan die einde van elke storie is daar lekker interaktiewe speletjies wat die kykertjie uitdaag om deel te neem terwyl hy of sy aspekte van die storie aanleer. Die CD waarborg baie ure se opbouende ervaring met die boodskap van die Bybel.

INHOUD

Die eerste program in die reeks: My eie Bybel-CD.

1. Besoeker uit die hemel.

2.  Prins word gebore.

3. Skaapwagters en engele.

4. Wyse manne uit die ooste.

5. Kindermoord.

6. Jesus en Satan.

7. Om dissipel te wees.

8. Waar val die saad?

9.  Man in die moeilikheid.

10. Die gebed van die Here.

11. Stilte na die storm.

12. Dogtertjie slaap.

13. Jesus en die kindertjies.

14. Twee visse en vyf brode.

15. Jesus loop op die water.

16. Een in die hemel, een in die hel.

17. Baie dankie, Here.

18. Die Verlosser.

19. Jesus word gevang.

20. Die Koning aan die kruis.

21. Jesus het opgestaan.

22. Die Koning na sy troon.