Jesus die wonderwerker

R71.00

SKU: 9781868043156  Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 100

OPSOMMING: Hierdie boek handel oor die wonderwerke van Jesus – sy genesing van siekes, uitdrywing van duiwels, opwekking van dooies en natuurwonders. Die boek is met groot kundigheid en ʼn deurleefde geloofsoortuiging geskryf – boeiend en maklik verstaanbaar.

SKRYWER

Faan Botha