Jesus – Die beste vriend ooit

New

R120.00

Ons almal het ’n vriend nodig op wie ons kan vertrou, en Jesus is die beste vriend ooit. Hy is ook die beste rolmodel.

In sy boek Jesus – die beste vriend ooit ondersoek Jim George 10 maniere waarop ampertiener-seuns elke dag soos Jesus kan leef, en leer hulle belangrike karaktereienskappe soos:

  • Selfvertroue om te wees wie hulle is
  • Moed om die regte keuses te maak
  • Dissipline om take te voltooi
  • Geloof dat die lewe reg sal verloop
  • Fokus om hulle doelwitte te bereik

In Jesus – die beste vriend ooit sal seuns met behulp van eenvoudige selfstudie-vrae ontdek hoe Jesus hierdie karaktertrekke elke dag in sy aardse lewe uitgeleef het en hoe hulle dit ook in hul eie lewe kan doen. Hulle sal leer om seuns te word waarna ander opkyk en seuns wat vir ander die pad na Jesus se liefde en vriendskap wys.

SKU: 9781431618545 Category:

Description

SUBTITEL: ’n Gids vir ampertiener-seuns oor hoe om elke dag soos Jesus te leef

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Ons almal het ’n vriend nodig op wie ons kan vertrou, en Jesus is die beste vriend ooit. Hy is ook die beste rolmodel.

In sy boek Jesus – die beste vriend ooit ondersoek Jim George 10 maniere waarop ampertiener-seuns elke dag soos Jesus kan leef, en leer hulle belangrike karaktereienskappe soos:

  • Selfvertroue om te wees wie hulle is
  • Moed om die regte keuses te maak
  • Dissipline om take te voltooi
  • Geloof dat die lewe reg sal verloop
  • Fokus om hulle doelwitte te bereik

In Jesus – die beste vriend ooit sal seuns met behulp van eenvoudige selfstudie-vrae ontdek hoe Jesus hierdie karaktertrekke elke dag in sy aardse lewe uitgeleef het en hoe hulle dit ook in hul eie lewe kan doen. Hulle sal leer om seuns te word waarna ander opkyk en seuns wat vir ander die pad na Jesus se liefde en vriendskap wys.

SKRYWER
Jim George en sy vrou, Elizabeth, is bekende skrywers van Christelike mate­riaal.  Hy het al meer as ’n miljoen boeke wêreldwyd verkoop en is die outeur van die topverkoper boeke A Boy After God’s Own Heart en A Boy’s Guide to Making Good Choices.