InsigInDieBybelReeks_Jesaja-Fr.Cov.indd

Jesaja

New

R220.00

Verklaar deur H.A.J. Kruger

Jesaja vorm deel van die Insig in die Bybel-reeks, ‘n vers-vir-vers studie van die Bybel. Die boek sluit in: agtergrond, indeling en vers-vir-vers verklaring van die boek Jesaja.

Ander titels beskikbaar in die Insig in die Bybel-reeks: Sefanja, Matteus, Josua, Nahum, Die briewe van Johannes, Numeri, Hosea.

 

Product Description

SUBTITEL: Vers-vir-vers studie van die Bybel

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 252

UNIEKE VERKOOPSPUNTE:

  • Diepgaande verklaring van die bronteks
  • Ontleding van die agtergrond waarteen die boek geskryf is
  • Voorgestelde indeling van die boek
  • Geskryf in maklik verstaanbare Afrikaans
  • Uitstekend geskik vir Bybelstudie en persoonlike studie
  • Volg verskillende Afrikaanse vertalings van die Bybel (insluitend 1953 en 1983)

TEIKENMARK:

  • Volwasse mans en vroue
  • Predikante
  • Groepleiers van Bybelstudie- en kleingroepe
  • Ouderlinge
  • Gemeenteleiers
  • Studente

INHOUDSOPGAWE

  1. Voorwoord
  2. Inleiding
  3. Die inhoud van die Jesajaboek
  4. Die samestelling van die Jesajaboek
  5. Enkele kernbegrippe in die Jesajaboek
  6. Die Messiaanse idee
  7. Eskatologie
  8. Die verbond
  9. Die Wet (of “Tora”)
  10. Reg en onreg
  11. Die Here en die gode
  12. Die boodskap van die boek
  13. Die Nuwe Testament
  14. Die verklaring van die boek (Jesaja 1-66)
  15. Trajekte
  16. Bronnelys