Jaarboek 2019

Sale!

New

R315.00 R99.00

Die Jaarboek van die NG Kerk 2019 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. Die Jaarboek dien al vir 169 jaar as ‘n belangrike verskaffer van inligting vir die NG Kerkfamilie. Dis gemik op predikante, kerkkantore en lidmate.

SKU: Jaarboek2019 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 438

OPSOMMING: Die Jaarboek van die NG Kerk 2019 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. Die Jaarboek dien al vir 169 jaar as ‘n belangrike verskaffer van inligting vir die NG Kerkfamilie. Dis gemik op predikante, kerkkantore en lidmate.

OUTEUR
Tydskriftemaatskappy