Description
FORMAAT: Boek + CD
AANTAL BLADSYE: 438
OPSOMMING: Jaarboek van die NG Kerke bevat die sinodale, rings-, gemeente- enpredikante-inligting van die NG Kerk, NG Kerk in Afrika, Reformed Church in Africa en familiekerkein die buiteland.
Jaarboek van die NG Kerke 2020 verskaf al langer as 160 jaarbelangrike inligting oor die NG Kerkfamilie aan predikante, kerkkantore en lidmate. Bybel-Media, uitgewer van die Jaarboek vandie NG Kerke 2020, wil ook met hierdie publikasie gestalte gee aan sy leuse: Vennoot in geloof en bediening
OUTEUR
Tydskriftemaatskappy