Jaarboek 2020 (4 en meer boeke)

R320.00

Die Jaarboek sal beskikbaar wees vanaf 15 Januarie 2020.  Plaas bestellings voor 15 Desember en ontvang n *Groot Verseboek 2008 absoluut gratis!
*Slegs beperkte voorraad beskikbaar!

Jaarboek van die NG Kerke bevat die sinodale, rings-, gemeente- enpredikante-inligting van die NG Kerk, NG Kerk in Afrika, Reformed Church in Africa en familiekerkein die buiteland.
Jaarboek van die NG Kerke 2020 verskaf al langer as 160 jaarbelangrike inligting oor die NG Kerkfamilie aan predikante, kerkkantore en lidmate. Bybel-Media, uitgewer van die Jaarboek vandie NG Kerke 2020, wil ook met hierdie publikasie gestalte gee aan sy leuse: Vennoot in geloof en bediening

SKU: Jaarboek2020(4ofmeer) Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 438

OPSOMMING: Jaarboek van die NG Kerke bevat die sinodale, rings-, gemeente- enpredikante-inligting van die NG Kerk, NG Kerk in Afrika, Reformed Church in Africa en familiekerkein die buiteland.

Jaarboek van die NG Kerke 2020 verskaf al langer as 160 jaarbelangrike inligting oor die NG Kerkfamilie aan predikante, kerkkantore en lidmate. Bybel-Media, uitgewer van die Jaarboek vandie NG Kerke 2020, wil ook met hierdie publikasie gestalte gee aan sy leuse: Vennoot in geloof en bediening

OUTEUR
Tydskriftemaatskappy