Jaarboek 2018 (Elektroniese weergawe)

R200.74

Hierdie is ’n elektroniese weergawe in PDF format. (30.5MB)

Die Jaarboek van die NG Kerk 2018 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. Die Jaarboek dien al vir 168 jaar as ‘n belangrike verskaffer van inligting vir die NG Kerkfamilie. Dis gemik op predikante, kerkkantore en lidmate.

SKU: Jaarboek2018(elektronies) Categories: ,

Description

FORMAAT: PDF

AANTAL BLADSYE: 438

OPSOMMING: Die Jaarboek van die NG Kerk 2018 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. Die Jaarboek dien al vir 168 jaar as ‘n belangrike verskaffer van inligting vir die NG Kerkfamilie. Dis gemik op predikante, kerkkantore en lidmate.

OUTEUR
Tydskriftemaatskappy

LET WEL: Kopiereg Tydskriftemaatskappy – Geen deel van die jaarboek mag vir enige kommersiële doeleindes gebruik word nie. Hierdie dokument is beperk tot selg lees. Geen copy, paste of print funksies is beskikbaar.