Ja! Kleuter Bybelstories

R23.00

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters  te wees. ’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg én om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.

SKU: N/A Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE VAN ELKE BOEK: 24

OPSOMMING: Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters  te wees. ’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg én om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.

OUTEUR
Ewald van Rensburg is ‘n predikant en bekroonde kinderboekskrywer. Vier van sy boeke vir kinders is bekroon met ATKV- en CBSA-pryse. Hy woon in Somerset Wes, Wes Kaap.