Israelreeks 9: Hasukkah shel David

R210.00

LiG-intekenaarprys: R105.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder Marc en Rivkah: Is dit die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se strate. Toe die geboortepyne van sy ma begin, vind Yoshi egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos ’n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om weer Hasukkah shel David op te rig …

 

SKU: 9780796319968 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 366

BESKRYWING: Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder Marc en Rivkah: Is dit die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se strate. Toe die geboortepyne van sy ma begin, vind Yoshi egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos ’n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om weer Hasukkah shel David op te rig …

SKRYWER
Marzanne Leroux van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar
liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop
het op tien gewilde romans wat in daardie land afspeel.

UITGEWER: Human & Rousseau