In genade en dankbaarheid

New

R199.00

366 dagstukke gevul met genade en dankbaarheid deur die bekende outeur Carolyn Larsen. Vroue sal opnuut God se genade ontdek en ’n hart vol dankbaarheid kweek wanneer hulle op God se oorvloedige seëninge in hul lewe fokus. Ekstra joernaal-idees sal dieper nadenke aanmoedig.

SKU: 9781431622535 Category:

Description

SUBTITEL: 366 dae vol vreugde en vrede vir ’n lewe van dankbaarheid vir God se oorvloedige seëninge.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE:388

OPSOMMING: 366 dagstukke gevul met genade en dankbaarheid deur die bekende outeur Carolyn Larsen. Vroue sal opnuut God se genade ontdek en ’n hart vol dankbaarheid kweek wanneer hulle op God se oorvloedige seëninge in hul lewe fokus. Ekstra joernaal-idees sal dieper nadenke aanmoedig.

SKRWYER
Carolyn Larsen is ’n skrywer, aktrise en ervare spreker met ’n Godgegewe passie om die evangelie aan vroue en kinders te bring. Sy het al by talle konferensies in Amerika, Kanada en Indië opgetree. Carolyn het al meer as 40 boeke vir kinders en volwassenes geskryf en haar boeke is al met verskeie pryse bekroon.