In die skadu van die allerhoogste

New

R250.00

Johan Smit het vir jare diep spore in duisende gelowiges se harte getrap met dagboeke wat spreek van insig, geloof, deursettingsvermoë en ’n liefde vir die Vader. Nou is 366 oordenkings deur dié geliefde outeur saamgevat in ’n spesiale herdenkingsbundel, In die skadu van die Allerhoogste. Die dagboek neem jou op ’n geloofsreis deur onderwerpe soos om God te ken, die drieenige God, sleutelwoorde van geloof, Psalms, Blydskap en liefde wat geen grense ken nie. Hierdie keur van Johan se werk is geneem uit van sy topverkoperdagboeke, insluitend Wees stil en weet … en By waters van rus, en sal ’n waardevolle toevoeging tot enige boekrak wees.

SKU: 9781431618460 Category:

Description

SUBTITEL: 366 oordenkings vir geloof wat vir ewig sal staan.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE:388

OPSOMMING: Johan Smit het vir jare diep spore in duisende gelowiges se harte getrap met dagboeke wat spreek van insig, geloof, deursettingsvermoë en ’n liefde vir die Vader. Nou is 366 oordenkings deur dié geliefde outeur saamgevat in ’n spesiale herdenkingsbundel, In die skadu van die Allerhoogste. Die dagboek neem jou op ’n geloofsreis deur onderwerpe soos om God te ken, die drieenige God, sleutelwoorde van geloof, Psalms, Blydskap en liefde wat geen grense ken nie. Hierdie keur van Johan se werk is geneem uit van sy topverkoperdagboeke, insluitend Wees stil en weet … en By waters van rus, en sal ’n waardevolle toevoeging tot enige boekrak wees.

SKRWYER

Johan Smit (1943-2016) het meer as 100 boeke oor ’n verskeidenheid onderwerpe gepubliseer. Hy was predikant in die NG Kerk-gemeentes Wynberg, Bellville- Oos en Helderberg. Johan was ook vir baie jare ’n aktiewe medewerker by die Kerkbode en Lig.