#imagine Movement – Groepgids

R45.00

esus het Petrus “die rots” genoem, en op hierdie rots sou Hy sy kerk bou. Ons weet die fondasie bepaal hoe sterk ’n gebou sal wees. Daarom moet ons ook ons geloof op die regte fondasie bou, met Jesus as ons hoeksteen en die kerk as ons rots. Die #imagine-reis begin deur in die apostel Petrus se voetspore te volg. Deur sy lewensverhaal is hy vir jongmense ’n gids en mentor op hulle geloofsreis na ’n egte verhouding met God.

SKU: 9781920089337 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Jesus het Petrus “die rots” genoem, en op hierdie rots sou Hy sy kerk bou. Ons weet die fondasie bepaal hoe sterk ’n gebou sal wees. Daarom moet ons ook ons geloof op die regte fondasie bou, met Jesus as ons hoeksteen en die kerk as ons rots. Die #imagine-reis begin deur in die apostel Petrus se voetspore te volg. Deur sy lewensverhaal is hy vir jongmense ’n gids en mentor op hulle geloofsreis na ’n egte verhouding met God.
God kan meer doen as wat ons ooit kan dink of vra of droom. En Hy droom gróót oor ons jongmense. Die #imagine-beweging se gebed en hoop is daarom dat elke jongmens in ons land God se roepstem sal hoor en sy droom vir hulle sal ontdek en uitleef.

INHOUD

We are the Imagine Generation/Ons is die Imagine-generasie
#Imagine Journey/#Imagine-reis
Interesting facts about Peter
#Imagine Bible passages
Session 1: Grip the rock!
Session 2: Follow Me!
Session 3: Stand strong!
Session 4: Love!
Session 5: Go and tell!

Sharing the Gospel of Jesus with a friend
#Imagine Prayer Wheel
#Imagine Encounter Stations
Equipping sessions: small group discussions/
Toerustingsessies: kleingroep-besprekings
Quiet times – a guideline/
Stiltetyd – ’n riglyn

Write down what God is telling you about his dream …/
Skryf neer wat God vir jou oor sy droom vertel …

SKRYWERS
Verskeie skrywers het aan hierdie boek saamgewerk, onder meer Louis Brittz, Anriette de Ridder en Gielie Loubser. Al die skrywers is ten nouste by #imagine en ons land se jongmense betrokke.