Vuur & vlam

R151.00

Vuur&vlam Jeugbediening-videogrepe is ʼn versameling van 17 videogrepe oor verskillende aspekte van jeugbediening. Dit sluit in onderhoude met kenners, jongmense en vrywilligers. Hulle deel hulle ervaring van en wysheid oor die jeugbediening ten opsigte van kampe, uitreike, pastoraat, selfoon-fotografie, ervaringsleer, en so meer.

Vuur&vlam bied talle gespreksafskoppers wat ideaal sal wees vir mense wat nuwe inisiatiewe in die jeugbediening van hulle gemeente wil vestig of nuwe dinge wil begin doen. Die videogrepe (ongeveer 4 tot 7 minute lank) kan gebruik word vir jeuggroepe, beplanningspanne en kategesegroepe.

SKU: DVD086 Categories: , ,

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Vuur&vlam Jeugbediening-videogrepe is ‘n versameling van 17 videogrepe oor verskillende aspekte van jeugbediening. Dit sluit in onderhoude met kenners, jongmense en vrywilligers. Hulle deel hulle ervaring van en wysheid oor die jeugbediening ten opsigte van kampe, uitreike, pastoraat, selfoon-fotografie, ervaringsleer, en so meer.