iKonekt 1

R160.00

Die vertrekpunt is tienerbelange- en behoeftes en die fokuspunt is self-ontdekking uit die Woord (wat sê God hiervan?)

INHOUD: ‘n Paar van die temas:

Kies om vry te wees (Vryheid in Christus)
Kies om te konekt (Vriendskappe)
Kies om te cope (Stres, depressie)
Kies om nie te verstani (Generasiegaping)
Kies jou @dres (Drome, ambisies)
Kies jou settings (Waardestelsel)

SKU: iKonekt1 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Twintig in-die-kol gesprekstukke vir kleingroepe

FORMAAT: Boek en CD

INHOUD: Elke pakket bestaan uit ‘n Leiersgids (boek), ‘n CD met hulpmiddels en ‘n aangename motiveringsessie vir aanbieders (PowerPoint).

‘n Paar van die temas

  • Kies om te konekt
  • Kies om te cope
  • Kies om vry te wees
  • Kies jou woorde
  • Kies om nie te verstani
  • Kies nerdy – dis cool
  • Kies die regte godsdiens
  • Kies die regte pad
  • Kies die regte @dres
  • Kies jou settings