iKonekt 4

R160.00

“Ek soek…” Hoe dikwels gebruik ‘n jongmens nie hierdie woorde nie. “Soek jy…?” Dis die repeterende vraag by elke gespreksprogram. Soek jy vryheid? …binne-vrede? …kommunikasie met God? … geluk?

INHOUD: ‘n Paar van die temas:

Soek jy kennis (Kennis van die Lewe)
Soek jy waarheid (Waarheid bring Lewe)
Soek jy lewe (Een pad na die Lewe)
Soek jy vryheid (Lewenskeuses)
Soek jy jouself (Lewensoffer)
Soek jy koffie (Lewensgetuies)
Soek jy nog iets (Lewenstoets)

SKU: iKonekt4 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Twintig in-die-kol gesprekstukke vir kleingroepe

FORMAAT: Boek en CD

OPSOMMING: Elke pakket bestaan uit ‘n Leiersgids (boek), ‘n CD met hulpmiddels en ‘n aangename motiveringsessie vir aanbieders (PowerPoint).

INHOUD: ‘n Paar van die temas:

Soek jy kennis (Kennis van die Lewe)
Soek jy waarheid (Waarheid bring Lewe)
Soek jy lewe (Een pad na die Lewe)
Soek jy vryheid (Lewenskeuses)
Soek jy jouself (Lewensoffer)
Soek jy koffie (Lewensgetuies)
Soek jy nog iets (Lewenstoets)