iKonekt 3

R161.40

Die tiener soek na self-insig, na wat-is-reg en na God se stem in
‘n raserige wêreld. In hierdie reeks word hy begelei om om die Waarheid te ontdek en lief te kry.

INHOUD: ‘n Paar van die temas:

Die eerste Xbox (Adam en Eva)
Hoe dom? Sodom (Lot en gesin)
Kyk waar jy loop (Lot se vrou)
Van put na paleis (Josef)
Van hero tot zero (Salomo)
Ekskuus Meneer (Gideon)

SKU: iKonekt3 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Twintig in-die-kol gesprekstukke vir kleingroepe

FORMAAT: Boek en CD

OPSOMMING: Elke pakket bestaan uit ‘n Leiersgids (boek), ‘n CD met hulpmiddels en ‘n aangename motiveringsessie vir aanbieders (PowerPoint).

INHOUD: ‘n Paar van die temas:

Die eerste Xbox (Adam en Eva)

Hoe dom? Sodom (Lot en gesin)

Kyk waar jy loop (Lot se vrou)

Van put na paleis (Josef)

Van hero tot zero (Salomo)

Ekskuus Meneer (Gideon)