iKonekt 2

R160.00

In ‘n kultuur van losbandigheid en morele verval moet die jongmens kan onderskei tussen waarheid en leuen; tussen valse en ware godsdiens.

INHOUD: ‘n Paar van die temas:

Voel jy of glo jy (Geloofsekerheid)
Afstandbeheer (Geloofsvertroue)
Stink of blink (Geloof vra ‘n prys)
Moeilike u-draai (Bekering)
God se agenda (Taal van geloof)
Kou saam koi (Geloof word gedeel)

SKU: iKonekt2 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Twintig in-die-kol gesprekstukke vir kleingroepe

FORMAAT: Boek en CD

OPSOMMING: Elke pakket bestaan uit ‘n Leiersgids (boek), ‘n CD met hulpmiddels en ‘n aangename motiveringsessie vir aanbieders (PowerPoint).

INHOUD: ‘n Paar van die temas:
Voel jy of glo jy (Geloofsekerheid)
Afstandbeheer (Geloofsvertroue)
Stink of blink (Geloof vra ‘n prys)
Moeilike u-draai (Bekering)
God se agenda (Taal van geloof)
Kou saam koi (Geloof word gedeel)