iets oor: SOSIALE MEDIA

R0.00

Gespreksblad: Kolossense 4:2-6

Word saam stil en bid saam vir openheid oor die gesprek.

Om kerk te wees, beteken dat ons in die wêreld is. Ons is langs en saam met mense wat nie deel is van die kerk nie.

  • Ons hoef nie bang te wees om aan publieke gesprekke deel te neem nie;
  • Ons mag erken wanneer ons foute maak, want dan is ons bereid om te waag;
  • Ons gee aan mekaar ruimte om op verskillende maniere aan publieke gesprekke deel te neem.
Categories: ,

Description