iets oor: ARMOEDE

Sale (Save NAN%)

R0.00

Armoede hou direk met menswaardigheid verband. Dit gaan nie net oor geld nie, maar oor lewensgehalte of die gebrek daaraan. 

“Wanneer jy iemand ernstig neem, wanneer jy ʼn oomblik by armoede stilstaan, die persoon aanraak, is jy besig om die armoedevraagstuk in die land op ʼn baie meer konkrete en tasbare manier te hanteer as wat jy ooit kan besef.”

Categories: ,

Description

Gespreksblad: Lukas 1:46-55