Hykie Berg: Ultimate Survivor

R195.00

Hykie Berg was op die kruin van die golf – hy was ’n suksesvolle akteur en in die wêreld se oë het hy alles gehad wat ’n mens kan begeer. Tot die dag dat hy iemand in ’n badkamer op stel dwelms sien gebruik het en so hard teruggeval het in sy ou gewoontes dat hy by die dood omgedraai het. Hierdie boek volg hom deur die dwelmhole van Hillbrow na Botswana en na waar hy uiteindelik tot stilstand kom, in ’n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal. Hier kom red God hom van ’n gewisse dood. ’n Verhaal van God se groot genade en ’n getuigskrif dat Hy nie sy rug draai op ons nie.

SKU: 9780796321114 Category:

Description

SUBTITEL: Saved by the drug hell

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 240

OPSOMMING: Hykie Berg was op die kruin van die golf – hy was ’n suksesvolle akteur en in die wêreld se oë het hy alles gehad wat ’n mens kan begeer. Tot die dag dat hy iemand in ’n badkamer op stel dwelms sien gebruik het en so hard teruggeval het in sy ou gewoontes dat hy by die dood omgedraai het. Hierdie boek volg hom deur die dwelmhole van Hillbrow na Botswana en na waar hy uiteindelik tot stilstand kom, in ’n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal. Hier kom red God hom van ’n gewisse dood. ’n Verhaal van God se groot genade en ’n getuigskrif dat Hy nie sy rug draai op ons nie.

SKRYWER
Hykie is in Pretoria gebore en het daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in TV-reekse soos Egoli, Binnelanders en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy is getroud met Melissa en bly in Johannesburg.