Huisgenoot Groot Blokraaiselboek 12

New

R90.00

Duisende toegewyde aanhangers van HUISGENOOT se gewilde weeklikse blokkiesraaisels sal baie bly wees dat hierdie splinternuwe keuse van 60 grootformaat-raaisels volg kort na sy voorgangers, HUISGENOOT SE GROOT BLOKRAAISELBOEK 10 en 11, wat onderskeidelik in Junie en September 2006 vrygestel is.

SKU: 9780798148870 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 64

BESKRYWING: Duisende toegewyde aanhangers van HUISGENOOT se gewilde weeklikse blokkiesraaisels sal baie bly wees dat hierdie splinternuwe keuse van 60 grootformaat-raaisels volg kort na sy voorgangers, HUISGENOOT SE GROOT BLOKRAAISELBOEK 10 en 11, wat onderskeidelik in Junie en September 2006 vrygestel is.

SAMESTELLER.
Yvonne van Eeden is bekend as mede-samesteller van meer as 25 blokkiesraaiselboeke wat onder die Huisgenoot-logo gepubliseer is. Haar dogter, Heidri, het al tvplus se Afrikaanse en Engelse blokkiesraaisels saam met Yvonne opgestel sedert tvplus vir die eerste keer gepubliseer is