Huisgeloof-reeks Ons huis vier

New

R70.00

BESKIKBAAR JANUARIE 2019

Met Huisgeloof 2 Ons huis vier wil ons ouers bemagtig om saam met hulle kinders verskillende maniere te ontdek om hulle geloof te vier.Die praktiese wenke in hierdie boek help families om geloofsmomente te ontdek en saam te vier. Dit help families om God se teenwoordigheid in hulle daaglikse lewe raak te sien en dit met mekaar te deel.

Deur hierdie geloofsmomente ontdek families dat geloof nie net deur kennis gevorm word nie. Goeie verhoudings met mekaar, om ons geloof prakties uit te leef en te vier en om geloofsbelewenisse saam te ervaar vorm alles saam ʼn eenheid om ons geloof te versterk.

 Ons huis vier is die tweede boek in ʼn reeks van 4 boeke oor:

  1. Geloofsgewoontes
  2. Geloofsmomente
  3. Familiegewoontes
  4. Kerkjaar-aktiwiteite
SKU: 9781928468127 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Families glo saam

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 48

OPSOMMING: Met Huisgeloof 2 Ons huis vier wil ons ouers bemagtig om saam met hulle kinders verskillende maniere te ontdek om hulle geloof te vier.Die praktiese wenke in hierdie boek help families om geloofsmomente te ontdek en saam te vier. Dit help families om God se teenwoordigheid in hulle daaglikse lewe raak te sien en dit met mekaar te deel.

Deur hierdie geloofsmomente ontdek families dat geloof nie net deur kennis gevorm word nie. Goeie verhoudings met mekaar, om ons geloof prakties uit te leef en te vier en om geloofsbelewenisse saam te ervaar vorm alles saam ʼn eenheid om ons geloof te versterk.

 Ons huis vier is die tweede boek in ʼn reeks van 4 boeke oor:

  1. Geloofsgewoontes
  2. Geloofsmomente
  3. Familiegewoontes
  4. Kerkjaar-aktiwiteite

SKRYWERS
Anriëtte de Ridder en Maartje van der Westhuizen, die redakteurs van hierdie boek en die Huisgeloof-reeks, is deel van die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode. Hulle albei staan ook in ʼn gemeente en is baie nou betrokke by die jeug van ons land.