Hou vas aan die hoop

New

R250.00

Jimi le Roux is ’n geordende leraar en geregistreerde lewensbegeleier. Hy leef homself tans uit in sy voltydse internetbediening, waarin hy geestelike leiding gee deur oordenkings, kursusse en coaching-programme. Andersins is Jimi betrokke by prediking en skryfwerk, terwyl hy ook ’n weeklikse radio-insetsel behartig. Jimi het ’n MA in Bybelkunde en ’n Honneurs in Sielkunde en is ook ’n dosent aan ’n geakkrediteerde seminarium. Hy woon saam met sy gesin in die Strand. www.jimileroux.com Amylee Weeks is van Iowa, VSA, afkomstig en lief vir die Here, haar gesin en om kuns te skep. Nadat sy ’n graad in besigheid gekry het, het sy op die roepstem van haar hart reageer en ingeskryf by The Art Institute of Pittsburgh.

SKU: 9781431619009 Category:

Description

SUBTITEL: Stap in 366 dae ʼn pad deur Psalms en ervaar hoe jy nader aan God kan groei

FORMAAT: 144

OPSOMMING: Jimi le Roux is ’n geordende leraar en geregistreerde lewensbegeleier. Hy leef homself tans uit in sy voltydse
internetbediening, waarin hy geestelike leiding gee deur oordenkings, kursusse en coaching-programme. Andersins is Jimi betrokke by prediking en skryfwerk, terwyl hy ook ’n weeklikse radio-insetsel behartig. Jimi het ’n MA in Bybelkunde en ’n Honneurs in Sielkunde en is ook ’n dosent aan ’n geakkrediteerde seminarium. Hy woon saam met sy gesin in die Strand. www.jimileroux.com Amylee Weeks is van Iowa, VSA, afkomstig en lief vir die Here, haar gesin en om kuns te skep. Nadat sy ’n graad in besigheid gekry het, het sy op die roepstem van haar hart reageer en ingeskryf by The Art Institute of Pittsburgh.

SKRYWERS
Jimi le Roux is ’n geordende leraar en geregistreerde lewensbegeleier. Hy leef homself tans uit in sy voltydse internetbediening, waarin hy geestelike leiding gee deur oordenkings, kursusse en coaching-programme. Andersins is Jimi betrokke by prediking en skryfwerk, terwyl hy ook ’n weeklikse radio-insetsel behartig. Jimi het ’n MA in Bybelkunde en ’n Honneurs in Sielkunde en is ook ’n dosent aan ’n geakkrediteerde seminarium. Hy woon saam met sy gesin in die Strand. www.jimileroux.com
Amylee Weeks is van Iowa, VSA, afkomstig en lief vir die Here, haar gesin en om kuns te skep. Nadat sy ’n graad in besigheid gekry het, het sy op die roepstem van haar hart reageer en ingeskryf by The Art Institute of Pittsburgh.