Hoop en hulp vir jou huwelik – Transformasie

R60.00

Die aanbieding is voor ‘n gehoor gedoen en bevat praktiese insetsels en grafika.

SKU: 9781869060138 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei.

INHOUD

Die DVD bestaan uit 4 temas:

1. Hoe om konflik om te skakel in groei.

2. Hoekom my maat so moeilik vir my gee wat ek die nodigste het.

3. Myverantwoordelikheid in ons verhouding.

4. Hoe om veiligheid te skep sodat ons kan groei en mekaar kan versorg.

DIE AANBIEDER

Aanbieder Kobus van der Merwe het grade in teologie en sielkunde en het gevorderde opleiding as werkwinkelaanbieder in Dennemarke ontvang. Saam met sy vrou Anita het hulle duisende paartjies deur Imago-werkwinkels hulp en nuwe hoop gegee.