Hoop en hulp vir jou huwelik-reeks pakket

R200.00

Die aanbieding is voor ‘n gehoor gedoen en bevat praktiese insetsels en grafika.

DVD1: Padkaart vir die huwelik. Die DVD bestaan uit 4 temas:

  1. Verliefdheid
  2. Magstryd
  3. Transformasie
  4. Volwasse huwelik.

DVD2: Groei verby die magstryd. Die DVD bestaan uit 3 temas:

  1. Die oorsprong van die konflik in verhoudings.
  2. Die magstryd is normal, maar moet verbygaan.
  3. Hoe om uit die magstryd tot ‘n volwasse

DVD3: Transformasie. Die DVD bestaan uit 4 temas:

  1. Hoe om konflik om te skakel in groei.
  2. Hoekom my maat so moeilik vir my gee wat ek die nodigste het.
  3. Myverantwoordelikheid in ons verhouding.
  4. Hoe om veiligheid te skep sodat ons kan groei en mekaar kan versorg.

DVD4: Die volwasse huwelik. Die DVD bestaan uit 4 temas:

  1. Hoekom ons verhouding stagneer of selfs disintergreer ten spyte van ons harde werk.
  2. Wat is “commitment”, en hoe kom ons daar?
  3. Volwasse kommunikasie deur intensionele dialoog.
  4. Speel en droom weer saam. Leef versorging, intimiteit en nuuskierig.

 

SKU: Imagostelvan4 Category:

Description

FORMAAT: Stel van 4 DVD’s

OPSOMMING:  Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei.

DIE AANBIEDER

Kobus van der Merwe het grade in teologie en sielkunde en het gevorderde opleiding as werkwinkelaanbieder in Dennemarke ontvang. Saam met sy vrou Anita het hulle duisende paartjies deur Imago-werkwinkels hulp en nuwe hoop gegee.