Hoop en hulp vir jou huwelik – Die volwasse huwelik

R60.00

Die aanbieding is voor ‘n gehoor gedoen en bevat praktiese insetsels en grafika.

SKU: 9781869060145 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei.

INHOUD

Die DVD bestaan uit 4 temas:

1. Hoekom ons verhouding stagneer of selfs disintergreer ten spyte van ons harde werk.

2. Wat is “commitment”, en hoe kom ons daar?

3. Volwasse kommunikasie deur intensionele dialoog.

4. Speel en droom weer saam. Leef versorging, intimiteit en nuuskierig.

DIE AANBIEDER

Aanbieder Kobus van der Merwe het grade in teologie en sielkunde en het gevorderde opleiding as werkwinkelaanbieder in Dennemarke ontvang. Saam met sy vrou Anita het hulle duisende paartjies deur Imago-werkwinkels hulp en nuwe hoop gegee.