Hoe hanteer jy uitdagings

R25.00

Kort, eenvoudige Bybelstudies (8) oor Josef se lewe wat veral geskik is vir mense wat gevangenisstraf uitdien.

Dit is deel van die Lewe met hoop-reeks.

Clear
SKU: K70/10 Categories: ,

Description

SUBTITEL:  Oor Josef se lewe

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 80

OPSOMMING: Kort, eenvoudige Bybelstudies (8) oor Josef se lewe wat veral geskik is vir mense wat gevangenisstraf uitdien.

Dit is deel van die Lewe met hoop-reeks.

INHOUD

Studie 1: Oorwin verraad
Studie 2: Oorwin ongeduld
Studie 3: Oorwin versoeking
Studie 4: Oorwin teleurstelling
Studie 5: Oorwin beproewings
Studie 6: Oorwin bitterheid
Studie 7: Oorwin onmoontlike toetse
Studie 8: Oorwin wraak

SKRYWER

Pastoor Roy

 

Additional Information

Taal

, , ,