Handboek vir die kategeet – Graad 9

R115.00

Die Handboek stem ooreen met die Doenboeke en Bybeldagboeke van die katkisant. Elke ontmoeting se inhoud en struktuur word breedvoerig uiteengesit.

DIE HERSIENDE WEERGAWE IS EERS BESKIKBAAR IN 2020

SKU: 0947038876 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Dankie dankie Jesus! – Graad 9

FORMAAT:  Boek

AANTAL BLADYE: 128

OPSOMMING: Die Handboek stem ooreen met die Doenboeke en Bybeldagboeke van die katkisant. Elke ontmoeting se inhoud en struktuur word breedvoerig uiteengesit.