Handboek vir die kategeet – Graad 8

R115.00

Die Handboek stem ooreen met die Doenboeke en Bybeldagboeke van die katkisant. Elke ontmoeting se inhoud en struktuur word breedvoerig uiteengesit.

SKU: 0947038868 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Ja! Vir Jesus – Graad 8

FORMAAT:  Boek

AANTAL BLADYE: 132

OPSOMMING: Die Handboek stem ooreen met die Doenboeke en Bybeldagboeke van die katkisant. Elke ontmoeting se inhoud en struktuur word breedvoerig uiteengesit.