Handboek vir die kategeet – Graad 10

R115.00

Die senior kategese strewe na ’n ontmoeting tussen die jongmense en God. In die kategese gaan dit oor onderrig, viering en diens. Die verhouding tussen die jongmense en die kategeet (groepleier) is egter van kardinale belang. Die kategeet is die rolmodel wat die geloofsvorming en geloofs-verdieping moet fasiliteer. Graad 7-9 is die jare waarin ons die leerstellige stof van ons belydenis oordra.

DIE HERSIENDE WEERGAWE IS EERS BESKIKBAAR IN 2020

SKU: 0947038892 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Hier is ek, Here

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 130

OPSOMMING: Met die program vir graad 10 probeer ons die jongmense help om ten opsigte van drie sake hulle identiteit as Christen te ontdek en uit te bou: aanbidding, omgee en getuienis. Hierdie Bybeldagboek het 22 gewone lesse. Daar is geen lesse wat by die kerklike jaar aansluit nie.
INHOUD
1. Maak dit vir mekaar ’n wenjaar

2. Jy kan God ken

3. So ken ek God

4. Liefde so groot dat dit oorloop

5. Ek leef elke dag voor God

6. Dien die Here deur Hom te eer

7. ‘n Erediens in ons ge-meente

8. God gee om! Die bewys is die kruis

9. Jy moet agterkom God gee vir jou om

10. Ons is daar vir me-kaar

11. Kom ons kyk hoe ons vaar met omgee vir mekaar

12. Hoe gee ek vir ’n vigslyer om?

13. Gawes gedeel, maak die liggaam heel

14. Wat die Bybel oor “mekaar” verklaar

15. Ons praat van sy liefde

16. Spog jy?

17. Ons moet dit nooit vergeet nie

18. Style in diens van God

19. Só gebruik jy jou kans

20. God gebruik jou storie

21. Die vier groot punte

22. ’n Jaar in God se genade

SKRYWERS

Lede van ’n taakspan vir kategese van die NG Kerk BM-kontakbesonderhede E-pos: bestel@bmedia.co.za