Groeikrag 3

R100.88

Agt temas vir besprekingsgroepe. ‘n Kort insetsel om gesprek in groepe te stimuleer.

SKU: DVD028 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Agt temas vir besprekingsgroepe. Kort insetsels om gesprek in groepe te stimuleer.

INHOUD

1.  Doop en nagmaal: tekens van genade.

2.  Here, leer my bid.

3.  Mans na God se hart.

4.  Vrouens na God se hart.
5.  Kom ons besing sy Naam.

 

6.  Lofbegeleiding.

7.  Loof Hom met die hart.

8.  Sinvolle lofprysing.