Groeikrag 2

R100.88

Agt temas vir besprekingsgroepe. ‘n Kort insetsel om gesprek in groepe te stimuleer.

SKU: DVD027 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Agt temas vir besprekingsgroepe. Kort insetsels om gesprek in groepe te stimuleer.

INHOUD

1.  Verstaan tienerstres en groepsdruk.

2.  Vergewe en lewe.

3.  Selfbeeld in fokus.

4.  Geniet jou Bybelstudie.

5.  Vat konflik vas.

6.  Eerlikheid.

7.  Hoe om ’n sieke by te staan.

8.  Praktiese kinderopvoeding.