Go’el Yisra’el

R159.00

Dis Januarie 2010 en Marc en Henok is in die Pole vir Bevrydingsdag. Rivkah het enkele dae vantevore teruggekeer uit Haïti waar sy as paramedikus deel was van MADA, Israel se Rooikruis, se noodreddingsoperasie ná die aardbewing. Marc kan nie van die gevoel ontslae raak dat daar groot fout is met Rivkah nie – sy het vreemd opgetree toe hy en die seuntjies haar op die lughawe gaan haal het. Wat steek sy weg?

Go’el Yisra’el.Verlosser van Israel, is die vyfde titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks. Geliefde karakters soos Marc en Rivkah keer terug en lesers sal hulself opnuut verdiep in hul lief en leed.

SKU: 9780796312624 Category:

Description

SUBTITEL: Beskermer van Israel

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 352

OPSOMMING: Dis Januarie 2010 en Marc en Henok is in die Pole vir Bevrydingsdag. Rivkah het enkele dae vantevore teruggekeer uit Haïti waar sy as paramedikus deel was van MADA, Israel se Rooikruis, se noodreddingsoperasie ná die aardbewing. Marc kan nie van die gevoel ontslae raak dat daar groot fout is met Rivkah nie – sy het vreemd opgetree toe hy en die seuntjies haar op die lughawe gaan haal het. Wat steek sy weg?

Go’el Yisra’el.Verlosser van Israel, is die vyfde titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks. Geliefde karakters soos Marc en Rivkah keer terug en lesers sal hulself opnuut verdiep in hul lief en leed.

SKRYWER

Marzanne Leroux-Van der Boon is ‘n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op sewe gewilde romans wat in daardie land afspeel.