God se waardes vir die lewe

R75.00

Die mees betekenisvolle en effektiewe ding wat ’n mens as ouer vir jou kinders kan doen, is om vir hulle gesonde waardes aan te leer. 12 waardes aan die hand van speletjies, aktiwiteite, gesprek, aanmoediging en beloning

Klik hier vir die kursustoets.

Description

SUBTITEL: 12 Aanwysers wat jou en jou gesin se geluk verseker

FORMAAT: Boek

BLADSYE: 98

OPSOMMING: Die mees betekenisvolle en effektiewe ding wat ’n mens as ouer vir jou kinders kan doen, is om vir hulle gesonde waardes aan te leer. 12 waardes aan die hand van speletjies, aktiwiteite, gesprek, aanmoediging en beloning.

INHOUD

Inleiding

Waardes oor wie jy ís

1. Eerlikheid

2. Moed

3. Vredeliewendheid

4. Verantwoordelikheid en die ontwikkeling van potensiaal

5. Dissipline

6. Kuisheid en getrouheid

Waardes oor wat jy gee

7. Lojaliteit

8. Respek

9. Liefde

10. Onselfsugtigheid en groter sensitiwiteit

11. Vriendelikheid en beleefdheid

12. Regverdigheid en vergewensgesindheid

Ten slotte

UITGEWER: Bybelkor

SKRYWER

Chris Jones